Die Voortrekkers Kanonkop kom elke Vrydag binne skoolkwartale bymekaar van 18:00 tot 19:00 by die NG Kerk Proteahoogte, indien ons nie elders besig is met kampe en avonture nie. Hou ons dop of Facebook of kontak ons per e-pos.
Ons is deel van Die Voortrekkers : Oord Kaapstad, Die Voortrekkers: Wes-Kaap Provinsie, Die Voortrekkers: Gebied Kaapland en natuurlik Die Voortrekkers .