30 Oktober 2013

Post date: 30-Oct-2013 11:05:16

Beste ouers

1) Jaarafsluiting: Vrydag 1 November 2013

Die ouers word hartlik uitgenooi na ons jaarafsluiting.

Plek: NG Kerk Proteahoogte.

Tyd: 19:00

Drag:

Penkop en drawwertjies: Jean, Voortrekker golfhempie en erkenningsbaadjie

Verkenners en offisiere: Formele Voortrekkerdrag

Vrywillige “toegansfooi” – Bydraes vir Huis Ravenzicht

Mans

tandeborsel

tandepasta groot buis

roll-on

deodorant

sakdoeke

sokkies

seep

Dames

seep

roll-on

poeier

handeroom

deodorant

tandeborsel

tandepaste groot buis

Sagte lekkers

Helpende Hand kan ook die vlg items goed gebruik: Klere, skoene, komberse, kombuisware en meubels. Dit wat oorbodig in jou huis is, is vir party ander mense goud werd.

2) Prestasies:

Ons is baie trots op ons Voortrekker-kinders se prestasies.

Lee-Ann Olckers het haar ereklere gekry in noodhulp en ook n beker en sertifikaat vir die noodhulp leerder van die jaar.

Baie geluk aan die gr6’e wat as prefekte gekies is:

Juanita Minnie

Corne Struwig

Francois du Toit

Michael Botha

Groete

Hannalene

Kommandoleier: Johan Minnie Tel 084-220-0074

Adjunk-Kommandoleier (Admin): Hannalene Swart Sel 084-433-6309

Adjunk-Kommandoleier (Finansies): Jorina Minnie Sel 082-374-9267 (jorina@jpce.co.za)

Adjunk-Kommandoleier: Christo Smit Sel 083 966 3600