15 Maart 2013

Post date: 18-Mar-2013 18:54:34

Beste ouers

 

Baie dankie aan almal wat weer 'n lekkergoed bydrae tot Bastion se toebroodjie-projek gemaak het.

 

Die week se dinge:

 

1) Spanbyeenkoms: Vrydag 15  Maart 2013

Plek: NG Kerk Proteahoogte

Tyd 18:00 – 19:00

Drag: Blou Voortrekker hempie, jean en erkenningsbaadjie vir die wat al het.  

 

Verkope: Die graad 5’s verkoop heerlike kolwyntjies en paasfees sjokolades – als onder R3.00

 

2) Spesialisasies/ kampe:

 

Gr 12 Verkenner Bakenkamp:

Sluitingsdatum:15 Maart

 

3) Voortrekkerdrag:

 

Nuwe lede word op 1 Mei ingelyf by Die Voortrekkers en dan moet die formele drag gedra word.

 

Aktiewe drag ( Gr 1- gr 12): Blou Voortrekker golfhempie en jean.

Warm drag: Donkerblou  baadjie sonder enige ander kleure of logo’s.

Formele drag ( gr 1-7): Blou Voortrekker golfhempie en jean + blou Voortrekker erkenningsbaadjie

Formele drag (gr 8-12):

Seuns: Grys langbroek, wit langmouhemp, donkerkblou das en Voortrekker erkenningsbaadjie

Dogters: Donkerblou romp of lanbroek, Wit langmouhemp, blou tantinie en Voortrekker erkenningsbaadjie.

 

Ons het tans 2 dames wat erkenningsbaadjies maak. Julle kan hulle kontak en ‘n afspraak maak. Betalings word direk aan hulle gedoen.

Daar is ‘n stel standaard kentekens wat op die baadjies kom. Dit is by my beskikbaar @ R40 per stel.

 

Johmine Doubell – 981 3650/ 0828199244, Leliestr 11

of

Elaine Hattingh - 083 564 3346 Brackenstraat 103 (van vlg week af)

 

Groete tot Vrydagaand.

Hannalene