27/01/2017

Post date: 27-Jan-2017 10:25:33

Beste ouers

1) Boeresport en vrugtefees: Vrydag 27Januarie 2017

Kom speel lekker saam met ons! Ou klere, tekkies (daar is dorings op die gras) en ‘n handdoek.

Plek: NG Kerk Proteahoogte

Tyd 18:00 – 19:15

2) Aktiwiteite:

Verkenner vlotvaart (gr 8-12): Sluitingsdatum 27/01 (inskrywingsvorm + hernuwingsvorm asb)

3) Lidmaatskap/ Finansies:

Onthou die hernuwingsvorm vir bestaande lede! Nuwe lede vul die Lidmaatskapvorm in.

Registrasiefooie kan in 3 paaiement afbetaal word met die eerste paaiement einde Januarie en die laaste paaiement einde Maart.

Kanonkop Voortrekkers

ABSA

Tjekrekening 1450940026

Naam, van en aktiwiteit as verwysing

Sover moontlik EFT betalings asb. R5 ekstra vir kontant transsaksies.

Groot Asb geen toonbankbetalings by die bank nie.

Groete tot Vrydagaand

Hannalene