11 Mei 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:21:24

Beste ouers

Vrydagaand, 13 Mei 2011:

Spanbyeenkoms: 18:00 - 19:00

Ons is bewus daarvan dat dit skoolkermis is, maar agv al die vakansiedae het ons ongelukkig te veel Vrydae al gemis en al die kinders is ook nie van Bastion af nie.

Laat weet asb maar net jou kind se offisier indien hy/sy nie daar kan wees nie. Hieronder vlg hulle besonderhede:  

Verkenners:

Gr 8 - Gr 11

Spesialisasie naweek: Sluitingsdatum: 13 Mei - R175

WWWK: Sluitingsdatum: 27 Mei - R570  

Laat weet my asb indien ek weer die vorms moet aanstuur.

Kommandokamp:

Julle sal sien dat ons op die jaarprogram die kommandokamp hou op 10- 12 Junie. Dis egter in die eksamen, en dus het ons dit goedgedink om dit te skuif na die naweek van 22 - 24 Julie 2011 ( eerste naweek in die derde kwartaal).

Groete tot vlg week.

Hannalene Swart