12 Sep 2012

Post date: 23-Jan-2013 20:31:39

Beste ouers

1) Vrydag: 14 & 21 September

Agv die skoolkonsert, spankampe en langnaweek die volgende 2 weke , sal daar geen verdere spanbyeenkomste hierdie kwartaal wees nie.

2) Spesialisasie- naweke: Gr 3-5

Graad 3: Junior Godsdiens  (13/14 Okt)

Graad 4: Gestremdhede (12/13 Okt)

Graad 5: Ekosorg (19/20 Okt)

Die vorms sal binnekort deur die span-offisier versprei word. Gelde kan in die kommandorekening inbetaal word. 

Sluitingsdatum: 27 September 2012  by die offisier

3) Verkenner Nagmars:

13-14 Oktober

Alle gr 8-gr 12’s - moenie hierdie groot pret misloop nie!

Vorms is reeds versprei. Sluitingsdatum 28 September 2012

4) Inskrywingsgelde:

Alle gelde kan in die kommando se rekening inbetaal word:

Kanonkop, ABSA, Tjekrekening 1450940026 met die kind se naam as verwysing

LW: 'n Inskrywing is slegs geldig indien die vorm en geld in ons besit is. (Laat inskrywings is onderworpe aan boetes).

Groete tot volgende kwartaal

Hannalene

Die Voortrekkers Kanonkop