27 Oktober 2010

Post date: 19-Jan-2011 19:42:15

Beste ouers,

Hier is ons dan nou by die einde van die Voortrekkerjaar. Daar is nog so een of 2 goedjies wat gaan gebeur, soos die Varingfees-kerkparade maar ons sal julle nader aan die tyd daaraan herinner.

Jaarafsluiting: 29 Oktober

Waar: NG Kerk Proteahoogte

Tyd: 19:00 ( die kinders moet asb reeds op 17:45 daar wees)

Drag: Verkenners en offisiere: formele drag, Penkop en Drawwertjies: Blou Voortrekker hempie en onderbaadjie

Groete

Hannalene Swart