1 Junie 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:26:33

Beste ouers

Sterkte aan al die kinders wat eksamen skryf.

1) Vrydagaand: 3 Junie 2011

Spanbyeenkoms: 18:00 - 19:00 by NG Kerk Proteahoogte

2) Kommandokamp:

Onthou ons kommandokamp het geskuif na 22-24 Julie. Die vorms sal volgende week uitgestuur word.

Moenie die een mis nie!

Groete tot vlg week

Hannalene Swart