Vrugtefees

Post date: 31-Jan-2011 15:17:24

Danksy 'n wonderlike skenking van Freshmark / Shoprite kon ons 'n lekker vrugtefees hou op Vrydag 21 Januarie, en daar was nog oor vir die Verkenners se Bakgatkamp ook!

Dankie Freshmark/Shoprite!