7 September 2011

Post date: 07-Feb-2012 20:25:03

Beste Ouers

1) Spanbyeenkoms:

Vrydagaand om 18:00 tot 19:00 by NGKerk Proteahoogte.

2) Graad 6 SSBW kamp

Sluitingsdatum: 9 September 2011

Inbetalings:

Kanonkop

ABSA Tjekrekening  1450940026

Laat weet my as ek weer 'n vorm moet stuur

3) Saterdag 10 September : Amazing Race

Die Vriende van Bracken Natuurreservaat het op Saterdag 10 September hul jaarlikse "Spring Festival".  

Julle word almal uitgenooi om die dag daar te spandeer:

Potjie Competition, Discovery Race, Djembe drums, Live Fauna Exhibits, Food stalls, Raffles, games prizes and lots more…

Time: 09H00 – 14H00

Protea Heights,  Reservoir Road

4) Barnyard: 17 September

Ons het verlede jaar 'n heerlike aand by die Barnyard gehad en hierdie jaar doen ons dit weer!

17 September  20h00 - 23h00  

Barnyard Willowbrige

Rough Diamond & Divas

R120.00 pp

Die hele boonste vloer is weer Kanonkop s`n

Besprekings: Willemien - Sel 0792836633

Betalings kan in Kanonkop se rekening gedoen word met verwysing Barnyard hulle naam of van

Bewys kan gefaks word na 0219826503 of Vrydag saam gebring word na die Voortrekkers waar hulle dan hulle kaartjies by Willemien kan kom afhaal en kyk waar hulle wil sit. Geen kaartjies sal afgegee word voor daar nie n bewys van betaling ontvang is nie.

5) Vetkoek verkope: Vrydag 16 September

Moenie  kosmaak nie - kom smul aan heerlike vetkoeke!

Kerrie-vetkoek: R12.00 elk

Vetkoek sonder vulsel: R8.00 elk

Bestellings asb teen Dinsdagmiddag 13 Sept by my.

Groete

Hannalene Swart