12 Mei 2010

Post date: 27-Jul-2010 15:14:19

Die Voortrekkers Kanonkop

12/05/2010

Beste ouers

1) Penkop/Drawwertjies ( gr 6 – gr 7)

2) Verkenners ( gr 8 - gr 12)

3) Kleredrag:

Onderbaadjies kan by Johmine Doubell bestel word: 981 3650

Voortrekker hempies is by my beskikbaar, en so ook die kentekens (R37), wat op die baadjies moet kom. Dit raak nou saans koud. Sorg maar asb dat die kinders “navy” warm drag dra.

4) Lekker Vetkoek

Moenie Vrydagaand kos maak nie! Die Bye –span verkoop heerlike kerrie-vetkoeke.

R10.00 per vetkoek

R5.00 “plain”

Plaas asb bestellings by Jorina Minnie -Jorina@jpce.co.za – Selnr 0823749267 teen Donderdagaand.

5) Fondsinsameling vir graad 1 (Pikkewyne en Krokodille)

Kom geniet ‘n heerlike aand se luistergenot en skoffel.

Waar: Ossie Theron saal by Hoërskool Brackenfell

Wanneer: 11 Junie ,19:00 tot 24:00

Koste: R100.00 pp

Bring jou eie ete en drinke.

Vooraf optrede deur Amoré - die hoofvertoning deur Andries Vermeulen.

Kaartjies: kontak Christo (0832756226) of Judy (072 220 8120)

6) Algemeen

Kontak gerus ons kommandoleier, Johan Minnie, indien daar enige aangeleentheid rakende die kommando is wat u graag wil bespreek of voorstel.

Groete

Hannalene Swart

Sekretaresse