Kanonkop wen Wes-Kaap Offisiere-Nagmars saam met Swartland

Post date: 31-Jan-2011 15:41:14

Kan jy nou meer! Kanonkop en Swartland se offisiere, ook bekend as "Fielies se Gespuis", het saamgespan vir die aksiedag en nagmars vir offisiere wat deur die Verkenners aangebied is.  Dankie aan die verkenners vir hul harde werk en vir die ander spanne wat ook probeer deelneem het :)

BalletjiekeballetjiekeBalBal!! Geen slaap, geen bad, baie sweet, baie gladde steil spoortjies in die donker Paarl berg en baie vreugde!

  PieeeePooo

Aksiedag / Amazing Race: Akkerboom besig om olie-bordjie op te eet in Paarl se hoofstraat.  Die natuur gee en die natuur neem.

Paarl. Laat Januarie. En toe raak ons dors....

Regte dorp, verkeerde winkel, verkeerde glasbal. MAAR ONS WAS DAAR!