21 Julie 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:42:44

Beste ouers

Dis die begin van die derde kwartaal en daar lê 'n wonderlike klomp aktiwiteite voor.

1) Vrydagaand:

Geen spanvergadering

Aan almal wat gaan kamp - Geniet dit!

2) Ek heg vir julle 'n kwartaalprogram aan wat die geskatte koste van die aktiwiteite aantoon asook die punte wat die kinders kan verdien met die bywoning daarvan. 

Kwartaalprogram - 18 Julie tot 30 September 2011

 

3) Sluitingsdatum van aktiwiteite:

Gr 7 Voorslagafrondingkamp: 11 Augustus

Gr 6 Volksdanse: 20 Julie

Gr 5 Senior Godsdiens: 5 Augustus

Gr 4 Anglo Boere-oorlog: 29 Julie

Verkenner sokkie (gr 8-gr 12) : 29 Julie

Alle gelde kan in ons bankrekening inbetaal word:

Kanonkop

ABSA Tjekrekening: 1450940026

 

Groete tot vlg week.

Hannalene Swart