18 Maart 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:08:54

1)Vrydag: 18 Maart 2011

Geen spanbyeenkoms Vanaand.

Geniet julle langnaweek!

2) Kloekenkraai Opskrop: 25 Maart

4 ABC punte vir bywoning

Hierdie is 'n baie prettige aand. Ons speel hoender-eier-golf, eet hoender burgers en kyk wie het die mooiste hoenderbene! - en nog vele meer.

Hoenderburgers en kinderetes kan bestel word by Marlene Swart - marlene.swart@canon-stb.co.za

(0824862230) @ 18 Maart.

R25.00 - hoenderburger en slaai

R15.00 - hotdog, JC

Sien die aangehegte pamflet vir meer inligting.

Groete

Hannalene Swart