20 April 2010

Post date: 27-Jul-2010 15:02:21

Die Voortrekkers Kanonkop

20/04/2010

 

 

Beste ouers

 

Hier is ‘n magdom dinge aan die gang en daar is baie vragies oor baie dinge. Ek gaan probeer om alles sover moontlik uiteen te sit:  

 

Weereens: Die geleentheid word geskep vir elke kind om iets by te woon, maar dit is nie verpligtend om alles by te woon nie. Dit bly u keuse.

Sluitingsdatum

Ledegeld ten volle betaal

R 410.00

03/05/2010

 

1) Penkop/Drawwertjies ( gr 1 – gr 7)

 

23/04: Die vakansiedae maak dinge moeilik. Sien  

 

2) Verkenners ( gr 8 - gr 12)

 

3) Kommandokamp:

Ek het nog baie vorms sonder geld en geld sonder vorms. Indien u ‘n direkte inbetaling gedoen het sonder om die bewys aan my te stuur, moet u my asb net so laat weet.

 

4) Kleredrag:

Onderbaadjies kan by Johmine Doubell bestel word: 981 3650

Voortrekker hempies is by my beskikbaar, en so ook die kentekens (R37), wat op die baadjies moet kom.

 

5) Betalings:

Ek sal Woensdagaand, 21 April, van 19:00 af beskikbaar wees vir die betaling van als wat betaal wil  word, hempies en kentekens.