01 Aug 2012

Post date: 23-Jan-2013 20:22:26

Beste Ouers

 1)    Spanbyeenkoms: Vrydag 3 Augustus 2012

Waar: NG Kerk Proteahoogte

Tyd: 18:00 – 19:00

2)   Administrasiestelsel:

Onthou asb om in te gaan op die stelsel en jou besonderhede op te datteer. Moenie “Registreer” gebruik nie, gebruik  “Teken in”. “Copy en paste” jou gebruikerskode en wagwoord as dit nie wil aanvaar as jy dit oor tik nie, en gaan verander dan jou wagwoord na iets wat jy sal onthou.

Kontak my gerus as jy vashaak.

Groete

Hannalene

Die Voortrekkers Kanonkop