Graad 1 Spankamp vol reën en pret

Post date: 13-Sep-2010 20:57:41

Die Graad 1 spanne het hul spankamp op Wemmershoek gehou. Hulle het die saamsing-spesialisasie gedoen.

Instrumente is gemaak en gespeel...

Die ouers kon lekker saam kamp, en ten spyte van die reën het almal dit baie geniet. Geluk aan Nig Judy en Neef Christo met hul goeie reëlings!

Waar was ek nou weer?