27 Julie 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:48:26

Beste ouers

Baie dankie aan al die kinders wat ons kamp saam met ons kom meemaak het. Dit was baie lekker en ek hoor baie mooi terugvoer.

Dankie ook aan die Verkenners wat die vlagseremonie so netjies by die inlywing gedoen het.

1) Vrydagaand: 29 Julie 2011

Spanvergadering: 18:00 - 19:00

Die Kersmark is ook aan die gang by die kerk (bo-vertrek). Ek wil asb vra dat die kinders maar "bedaard" probeer wees. Ons spanvergaderings gaan voort in die sylokale soos gewoonlik.  

Geen Voortrekkers op 5 Augustus agv die "langnaweek".

2) Sluitingsdatums van aktiwiteite:

Gr 7 Voorslagafrondingkamp: 11 Augustus

Gr 5 Senior Godsdiens: 5 Augustus

Gr 4 Anglo Boere-oorlog: 29 Julie

Verkenner sokkie (gr 8-gr 12) : 29 Julie

Alle gelde kan in ons bankrekening inbetaal word: Vorms aan my of Jorina

Kanonkop

ABSA Tjekrekening: 1450940026

3) Barnyard:

Ons het verlede jaar 'n heerlike aand by die Barnyard gehad en hierdie jaar doen ons dit weer!

17 September  20h00 - 23h00  

Barnyard Willowbrige

Rough Diamond & Divas

R120.00 pp

Die hele boonste vloer is weer Kanonkop s`n

Besprekings: Willemien - Cell 0792836633

Betalings kan in Kanonkop se rekening gedoen word met verwysing Barnyard hulle naam of van

Bewys kan gefaks word na 021986503 of Vrydag saam gebring word na die Voortrekkers waar hulle dan hulle kaartjies by Willemien kan kom afhaal en kyk waar hulle wil sit. Geen kaartjies sal afgegee word voor daar nie n bewys van betaling ontvang is nie.

4) Facebook:

Hierdie stukkie tegnologie is bo my vuurmaakplek, so ek vertel nou net oor wat ek gehoor het:

"Hulle kan net intik Kanonkop Voortrekkers, ons logo is daar, en dan as hulle as friend op die blad wil wees n request insit ek sal hulle aanvaar. En ja daar is foto`s van die kamp en baie dinge voor die kamp ook". 

Kanonkop op Facebook

Groete tot anderdag.

Hannalene Swart