23 Maart 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:11:33

Beste ouers,

Ja, hier staan ons aan die einde van die eerste kwartaal. Tyd vlieg!

Vrydag: 25 Maart

Moenie ons Kloekenkraai opskrop mis nie!

Hoenderburgers en kinderetes kannog bestel word by Marlene Swart : marlene.swart@canon-stb.co.za (0824862230).

PD Gebiedskamp: 2- 5 April 2011

20 van ons gr3 tot graad 7's gaan die vakansie lekker kamp. Ek hoop dit gaan 'n heerlike ondervinding wees.

Vervoerreëllings volg binnekort.

Groete tot vlg kwartaal.

Hannalene Swart