Bakgatkamp

Post date: 31-Jan-2011 15:34:23

Elke jaar, wanneer die skole nog net amper begin het, hou ons Bakgatkamp vir die Verkenners en vriende. Hierdie jaar was die kamp op Wawiel, Wemmershoek.

Karaoke, Kettieskiet, Bybelstudie onder die sterre, Waterkaskenades, Vrugtefees, Avontuur en plesier, Uithang-dinee, en die laatse opstaan wat jy nog van gehoor het op 'n Voortrekkerkamp.