Foto Gallery

Voortrekkertyd is PRET-tyd.  Net so 'n paar fotos wat wys wat ons Kanonkoppers doen vir ontspanning...


Vlotvaart 2014 - Velddrift

Die Klein Kanonne - 3de plek, gemengde spanne

Flaminke ROAR

Offisiere, Heemrade, Ouers

Die vlot het eers nie lekker gevlot nie.

Flaminke - 2de Meisiespan

Potjiekos 2014 - Bellville Oom Vossie

Bakgatkamp 2014 - Franskraal / De Kelders

Vrugtefees 2014

Kommandokamp 2013 - Wemmershoek

Kommandokamp 2013
Bergklim - Kanonkop Kommandokamp 2013