4 Mei 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:20:08

Beste Ouers

Daar lê 'n lekker besige kwartaal voor.

1)Vrydag: 6 Mei 2011

Spanbyeenkoms om 18:00- 19:00

2) Jaarprogram:

Om met die finansiële beplanning te help, heg ek weer vir julle die jaarprogram aan. Al die aktiwiteite wat aangebied word, word daar gelys met die geskatte koste en die hoeveelheid punte wat verdien kan word met bywoning, daarby.

3) Afvalprodukte benodig:

Ons benodig die vlg items vir 'n aktiwiteit wat ons gaan aanbied. Help asb as julle kan:

Toilet rolle

Sigarette boksies

Vierhoutjie boksies

eier bokse

koffie blikke enige grote met deksels

Koeldrank blikkies

500ml coke botteltjies

Groete tot volgende week.

Hannalene Swart