08 Aug 2012

Post date: 23-Jan-2013 20:24:05

Beste ouers en kinders

1) Agv die skoolvakansiedag, sal daar Vrydag geen Voortrekkers wees nie. Geniet julle "langnaweek" en ry veilig vir die wat bietjie weggaan. 

2) Verkenners (gr8-gr 12) , onthou dat julle inskrywings en betalingsbewys vir die aksiedag, sokkie en jeugberaad Vrydag na nig Jorina ge-epos kan word.

Groete

Hannalene