Rowwe Diamante by Barnyard

Post date: 12-Aug-2011 15:35:05

Barnyard:

Ons het verlede jaar 'n heerlike aand by die Barnyard gehad en hierdie jaar doen ons dit weer!

"A Tribute to: Joe Cocker, Neil Diamond, Tina Turner, Bonnie Tyler, Cher "

17 September  20h00 - 23h00  

Barnyard Willowbrige

Rough Diamond & Divas

R120.00 pp

Die hele boonste vloer is weer Kanonkop s`n

Besprekings: Willemien - Cell 0792836633

Betalings kan in Kanonkop se rekening gedoen word met verwysing Barnyard hulle naam of van

Bewys kan gefaks word na 0219826503 of Vrydag saam gebring word na die Voortrekkers waar hulle dan hulle kaartjies by Willemien kan kom afhaal en kyk waar hulle wil sit. Geen kaartjies sal afgegee word voor daar nie n bewys van betaling ontvang is nie.

Hannalene Swart