24 Augustus 2011

Post date: 07-Feb-2012 20:22:46

Beste Ouers

1)Vrydagaand 26 Augustus 2011

Spanvergadering om 18:00 - 19:00

2) Sluitingsdatum vir inskrywings: 26 Augustus

Verkenner-aksiedag ( gr 8 - gr 11): R175.00

Die vorms is reeds uitgestuur aan die etrokke kinders.

'n Heerlike dag van Stap, Perdry en 'n bootrit op die water.

3) Nuwe lede:

Kinders wat nou al so 2 of 3 keer kom kuier het moet asb Vrydagaand by my 'n draai maak sodat ons die lederegistrasie kan afhandel.

4) Ons Geskiedenis:

Onthou bietjie om in ouma of oupa se albums te kyk vir ou fotos of gebeurtenisse in Brackenfell.

Voortrekker Groete

Hannalene Swart