Spring, Spring, Lekker Spring

Post date: 19-Feb-2012 21:11:12

Kanonkop Voortrekkers het deelgeneem aan die NG Gemeente Proteahoogte se verjaarsdagviering deur (baie gewillige) springers by te dra vir 'n rekord-poging uithoutrampolienspringerasie. En het ons dit geniet!