Verkenners verken Paarlberg op 'n koue lentedag

Post date: 13-Sep-2010 20:44:30

Die Verkenner Sokkie and Aksiedag het op Wemmershoek en op Paarlberg plaasgevind.

Die Kanonkoppers was daar om 'n bietjie styl aan die geleentheid te gee :)