06/06/2012

Post date: 06-Jun-2012 11:27:33

Beste ouers

1) Spanbyeenkoms: Vrydag 08 Junie 2012

Tyd: 18:00 tot 19:00

Waar: NG Kerk Proteahoogte

 

2) Spesialisasies

Daar lê ‘n klompie interessante spesialisasies voor. Die vorms is reeds uitgestuur, maar laat weet my as dit nie ontvang is nie.

Gr 7 Ruiterkuns: Sluitingsdatum 8 Junie

Gr 7 Voorslagafronding: Sluitingsdatum 16 Julie

Gr 6 Kopjoldag: Sluitingsdatum 8 Junie

Gr 6 (Dogters) Persoonlike versorging: Sluitingsdatum 15 Junie

Gr 5 Senior Godsdiens: vorms sal volg

Gr 4 Anglo Boere-oorlog: Sluitingsdatum  20 Julie

Alle kampgelde kan in die kommando se rekening inbetaal word. Vorms na u kind se offisier asb.

Kanonkop Kommando

ABSA

Tjekrekening 1450940026

 

Groete