13 Julie 2010

Post date: 27-Jul-2010 15:22:00

Die Voortrekkers Kanonkop

13/07/2010

Beste ouers,

Welkom in die 3de kwartaal. Daar lê weer ‘n opwindende klompie aktiwiteite voor en om met die beplanning te help, heg ons vir julle n kwartaalprogram aan met die geskatte koste van elke aktiwiteit en die hoeveelheid ABC punte wat hulle daarmee kan verdien.

1) Ons spanbyeenkomste begin weer op Vrydag 16 Julie om 18:00 - 19:00 by NG Kerk Proteahoogte.

2) Spesialisasienaweek:

Die volgende aktiwiteite is om die draai – moenie dit mis nie! Die vorms is reeds per epos aan die betrokke kinders versprei. Laat weet my asb indien jy dit nie ontvang het nie.

3) Kontak my gerus indien julle navrae het.

Groete

Hannalene Swart

Sekretaresse

(Sel) 0844336309