24 Mei 2011

Post date: 28-Jul-2011 14:25:15

Beste ouers

Baie dankie aan almal wat verlede week ons vergadering kon bywoon, en baie dankie aan almal wat ons met die sop en pannekoek- verkope ondersteun het. Ons waardeer dit baie.

1) Vrydagaand: 27 Mei 2011

Spanbyeenkoms van 18:00 tot 19:00

NG Kerk Proteahoogte verkoop heerlike kerrie en rys ten bate van sending. Julle kan tot more by die kerkkantoor bespreek ( 021 982 1041) of by Oom Mike 0825509207.

R18.00 vir die kerrie en rys, R3.00 'n pannekoek.

2) Verkenners:

Gr 8 - Gr 11

WinterWaterWerkeKamp: Sluitingsdatum: 27 Mei - R570

Groete tot Vrydag

Hannalene Swart