4 Sep 2012

Post date: 23-Jan-2013 20:30:35

Beste ouers:

1)Vrydag 7 September 2012:

Spanbyeenkoms: 18:00-19:00

Waar: NG kerk Proteahoogte

Die Verkenner dogters verkoop heerlike JC’s (R1.00) en pannekoeke (R4.00).

Bestellings vir pannekoek moet teen Woensdag by Mirinda Ellis geplaas word by Mirinda@cell.blackberry.com, of taxmgr@nexiasa.com (spesifiseer hoeveelheid en met/sonder kaneelsuiker).

Ongelukkig verkoop die kerk eers hulle hamburgers later in die maand. Ai. Hou hulle kerkblaadjie dop. 

Groete

Hannalene