14 September 2011

Post date: 07-Feb-2012 20:26:05

Beste Ouers

1) Spanbyeenkoms:

Vrydagaand om 18:00 tot 19:00 by NGKerk Proteahoogte.

2) Barnyard: 17 September

Ons het nog kaartjies beskikbaar. Nooi asb jou vriende en familie vir hierdie fondsinsamelings-geleentheid.

Deur hierdie geleenthede probeer ons om ons ledegelde so laag as moontlik te hou.

17 September 20h00 - 23h00

Barnyard Willowbrige

Rough Diamond & Divas

R120.00 pp

Die hele boonste vloer is weer Kanonkop s`n

Besprekings: Willemien - Sel 0792836633

Betalings kan in Kanonkop se rekening gedoen word met verwysing Barnyard hulle naam of van

Bewys kan gefaks word na 0219826503 of Vrydag saam gebring word na die Voortrekkers waar hulle dan hulle kaartjies by Willemien kan kom afhaal en kyk waar hulle wil sit.

Groete

Hannalene Swart