14 Des 2012

Post date: 23-Jan-2013 20:41:46

Beste ouers

Baie dankie vir julle mooi gesindheid en betrokkenheid gedurende 2012. Ons hoop ons sien julle almal weer in 2013. Daar lê weer 'n heerlike opwindende nuwe jaar voor met aktiwiteite om van te kies en te keur. 

Van julle het reeds kom navraag doen tov ledegeld vir 2013.

Julle is baie welkom om dit nou reeds in te betaal indien julle dit so verkies- onthou om die kind se naam as verwysing te gee. 

Ledegeld: R480 per kind per jaar

Kanonkop

ABSA

Tjekrekening 1450940026

'n Geseënde Kersfees en 'n wonderlike nuwe jaar aan elkeen van julle. Ry versigtig en kom veilig tuis.

Groete

Hannalene 

Die Voortrekkers Kanonkop