Hierdie 10 lesse verduidelik wat Christenskap beteken deur gebruik te maak van 10 gedeeltes uit die Bybel. Dit kan gebruik word vir dissipelskap van 'n nuwe Christen of as 'n Bybelstudiemateriaal vir Christene wat weer opnuut herinner moet word wat Christenskap beteken. Daarmee saam is daar ook voorstelle aan die einde van die les hoe die lesse gebruik kan word vir Sondagskool.