Hierdie Ou Testament Oorsig Studie stel dit ten doel om die student ‘n panoramiese oorsig van die Openbaring van die Here van Homself en die progressiewe ontvouing van Sy verlossingsplan vir die mens. Met ander woorde – die Here openbaar Homself deur Sy skepping en verlossingsdade. In die Ou Testament openbaar Hy Homself in die geskiedenis van die Skepping en deur sy handelinge met die nasies en die volk Israel – maar in die Nuwe Testament openbaar Hy Homself in Jesus Christus.
Algemene Indeling
Boeke van die Wet (Boeke van Moses)
Die Geskiedenisboeke (Die Nasies en Israel)
Die Digterlike Boeke (Wysheid Literatuur)
Die Profetiese Boeke