Die Nuwe Testament boek van Romeine bied 'n positiewe aanbieding van die evangelie om die geregtigheid van God in Jesus Christus reg te verstaan. Dit definieer Christenskap aan die hand van sekere sleuteltemas. Hierdie studie behoort Christene toe te rus om Christenskap beter te verstaan.
Die volgende diagram dui die verskillende dele van die boek van Romeine aan en maak dit maklik om dit oorsigtelik te verduidelik.