In hierdie nuwe afdeling sal ons ons aandag op net een engel vestig – ʼn gevalle engel wat ‘n spesiale plek beklee het voor God voordat hy afvallig geraak het. Ons fokuspunt in hierdie afdeling is Satan – sy karakter, sy val, sy bedrywighede in die wêreld vandag en sy toekoms. Die Bybel vertel ons so baie van Satan wat ons dikwels miskyk.