Die doel van hierdie studie is om te wys hoe die tydperke van die kerk ooreenstem met die Openbaring kerke. Nog ‘n doel is om te wys watter kernwaarhede van die kerk in watter tydperk gevorm het. Die doel van die kursus is ook om waardering te kweek vir hoe die onafhanklike kerke en die leerstellings wat hulle glo vorm aangeneem het.
Die 7de Kernwaarheid van Baptiste Kerkgeskiedenis. Die erkenning dat die Nuwe Verbond as ‘n Skriftuurlike Waarheid vereis dat ‘n letterlike interpretasie van die Woord van God noodsaaklik is. Filosofiese humanisme, Neo-Ortodoksie, Modernisme, Liberalisme, Ekumeniese, Wereld Raad van Kerke, Neo-Evangelisme, Filosofiese post-modernisme, Charismaties en “Word of Faith, Reformatoriese Herlewing en Ontluikende Kerk (Emerging Church). Evangeliese Konserwatiwisme / Fundamentalisme, Evangelistiese Oplewing, Letterlike Bybelse Lering, Bybelse Eindtyd Konferensies (“Warm” staan teen “Koud”)