1. Werk deur die studie deur links te klik.
2. Wat is sommige van die emosies wat ons ervaar as 'n geliefde sterf?
3. Wat het Christus se eie dood en opstanding te doen met hoe ons na die dood van 'n geliefde kyk?
4. Watter belofte van God in 1 Kor. 15:54 gee ons hoop?
1. Werk deur die studie deur links te klik.
2. Wat volgens Heb. 9:27 is ons liggaame voor bestem?
3. Watter wanopvattings is daar oor hoe 'n Christen die dood van 'n geliefde moet hanteer?
4. Watter tipe dinge moet ons liefs nie sê vir iemand wat 'n geliefde aan die dood afgestaan het nie?
1. Werk deur die studie deur links te klik.
2. Is daar enige troos in die feit dat die hele skepping trane van verlange strort vir 'n beter bedeling?
3. Het Dawid se trane na die afsterf van Absalom hom gehelp in die proses van rou?
4. Gee ‘n voorbeeld van hoe die beloftes van God ons kan help in ‘n tydperk van rou?