Die mens is na die beeld van God geskape. Daardie plan is egter belemmer deur die toetrede van sonde en het die kompleksiteit van verhoudings verhoog. Baie Christene sukkel om te weet wat om te sê as hulle vriende of kollegas teenoor hulle bely dat hulle sukkel met een of ander geestelike probleem. Hierdie self-help reeks bied handige riglyne vir hulle wat wil weet hoe om te reageer en 'n bydrae te maak as dit sou gebeur.
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. As mense vir ons vertel waarmee hulle sukkel, wat moet ons onthou?
3. Wat leer ons uit Jak. 1:20 oor woede?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek onthou as ek voel ek word kwaad?
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. Wat leer Rom. 15:1 en Gal. 6:1 ons van ons gesindheid teenoor die wat sukkel?
3. Vergelyk Fil. 2:20; 1 Kor. 12:25; 2 Kor. 11:28,29; Jak. 4:13; Spr. 16:3; 22:3; Rom. 12:17 met Matt. 6:25-34; Fil 4:6; Mark 4:19; Luk 10:41. Wat leer ons oor die verskil tussen opregte omgee en sondige kommer?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek gebruik as ek angstig raak?
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. Watter verskonings is daar om angstig te word?
3. Wat volgens Matt. 6:21-34 is veroorsaak dat ons onproduktief is as ons toelaat dat kommer die oorhand kry?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek gebruik as ek bekommerd is?
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. Noem dinge wat aanleiding gee tot jou stress en dink aan die moontlike newe effekte daarvan in jou lewe.
3. Probeer 'n praktiese toepassing gee vir die raad in Ef. 5:15-17. Wat beteken dit om die tyd uit te koop?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek gebruik as ek gestres is?
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. Wat is die laaste ding waaroor jy skuldig gevoel het en wat het jy daaromtrent gedoen of dalk nie gedoen nie?
3. Wat leer ons uit Gen. 3:12 oor die verkeerde hantering van skuld?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek gebruik as ek skuldig voel?
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. Watter simptome van vrees kan ons raaksien? Kyk in jou eie lewe as jy nie rekom met ander nie.
3. Wat volgens Gen. 3:8; 25:25; Ps. 112:1,7,8; Heb. 2:14,15 is redes waarom vrees die verkeerde reaksie is?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek gebruik as ek vrees?
1. Lees deur die Skyfies deur links the klik.
2. Watteer opinie het die sielkunde oor self-liefde ontwikkel? Hoe het dit in Christenskap opgeiendig?
3. Wat volgens 2 Kor. 10:12; Rom. 12:1-9; Fil. 2:3-4 moet ons siening van ons eie waarde wees? Met wie moet ons onself vergelyk?
4. Watter 3 Genade-Gonswoorde kan ek gebruik as ek te veel van myself hou?