In hierdie lesse gaan ons kyk na ‘n oorsig van die geskiedkundige rekord van die ontstaan van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Batiste kerk. Die uiteindelike doel van hierdie studie is opgevat in die vraag: Waar het ‘n kerk soos Tygerberg Baptiste Kerk begin en hoe het dit ontstaan?