Die Helios Reeks is Christelik Teologiese sessies deur dr. Woodrow Kroll wat handel oor ons geloof in Christus. Die aanbieder is Pieter Cillié. In hierdie sessies gaan ons kyk na net die eerste Persoon van die Heilige Drie-eenheid – God die Vader. Ons gaan spesifiek kyk na dit wat ons weet van God in sy rol as die persoon van die Vader.
Hierdie video behandel die vraagstuk of enige mens goeie dinge kan doen sonder God. Moet God bestaan vir die mens om goeie dinge te kan doen.