‘n Studie van die lewe van Moses is om die mens in sy mees natuurlike vorm te sien. Van sy stryd om oorlewing wat reeds met sy geboorte begin het, was die lewe van Moses vol uitdagings, mislukkings, familiestryd en teleurstellings. Daar was ook die goeie tye en oorwinnings en uiteindelik die oorgawe aan God. Moses is ‘n man wat volgehou het soos een wat die Onsienlike sien en het, volgens Hebreërs 11:39-40, alhoewel hy die belofte nie verkry nie, omdat God iets beters oor beskik het, sodat hy nie sonder ons volmaak sou word nie.
Inleiding
Moses het God se wil op Moses se manier probeer doen.
In Median het Moses 'n baie gemaklike lewe gelei en vergeet wat God vir hom beplan het.
Moses moes 'n slawevolk lei en leer om God se volk te wees.