Die Helios Reeks is Christelik Teologiese sessies deur dr. Woodrow Kroll wat handel oor ons geloof in Christus. Die aanbieder is Pieter Cillié. In hierdie afdeling van lesse gaan ons kyk na wie God is en hoe ons weet daar 'n God is.