STORIES
Hierdie bladsy moet die lekkerleesbladsy word waar Oliviers en ander belangstellendes stories uit vergange se dae met ander Oliviers gaan deel. Hier gaan ons lekker verlangstories, liegstories, skaammaakstories,sportstories, bakleistories, traanpikstories, swaarkrystories,spookstories, verlangstories en lank terug se onthoustories met die volk deel!
Baie dankie aan Burger Olivier en Ronnie van Rensburg vir hulle bydraes. Julle twee hou vir ons dié bladsy aan die gang! Ina, jou herinneringe aan jou oupa laat 'n warm gevoel om die hart. Waar is die ander OLIVIERS?
Ek sien uit om van julle te hoor! Skryf aan josey.olivier@gmail.com