Gert se SK

Hier volg die Sterftekennisgewing van Gert Cornelis OLIVIER:

Die "Towers", soos sy volstruispaleis bekend gestaan het, was geleë op die plek waar die huidige Hoërskool Oudtshoorn vandag geleë is en sy graf is dus ook op die perseel van die skool.


Kaap 1167/1922 6/9/2286

Gert Cornelis OLIVIER (84:08) Boer

* c. 09.1837 Welgevonden Odn. ^ 6 Mei 1922 Oudtshoorn

Sv Gert Cornelis OLIVIER (Jan son) en Maria Susanna GREEFF

X Beatrix Aletta LATEGAN * 12.03.1881

xx Helena Petronella VAN DER WESTHUIZEN xx 14.06.1881

KINDERS x:

Maria Catharina Susanna OLIVIER x P.J.J.S. LATEGAN

Beatrix Aletta OLIVIER oorlede x G.C. FOURIE

Jan Stephanus Hendrik OLIVIER oorlede

Gert Andries Albertus OLIVIER

Willen Hendrik OLIVIER

KINDERS xx:

Magdalena Johanna OLIVIER x Stanley ELLEY

Ockert Johannes OLIVIER

Burgert Diederick OLIVIER

Emiley OLIVIER x Matthew HEYNS

Cornelis Petrus OLIVIER

Geteken deur: H.P. OLIVIER (eggenote)

Hy het 'n verskriklike klomp eiendom gehad in en om Oudtshoorn asook "household furniture in Olivier Towers, Fustage in cellar at Welgevonden and Distilling Plant. Mortage Bond No 2498 for 750 pounds passed by Stanley Elley on the 29th of June 1908"

Die waarde van sy eiendom was as volg:

Oudtshoorn - 125 368.0.0 pounds

Graaff Reinet - 46 793.0.0 pounds

Aberdeen - 1 716.0.0 pounds

Mosselbaai - 125 368.0.0 pounds

Uniondale - 10.0.0 pounds

Middelburg Tvl - 500.0.0 pounds

Sy hele boedel was:

Immovable 201 987.0.0 pounds

Movable 10 560.5.0 pounds

Cash found in estate - 1 330.14.4 pounds

Claims in favour of the estate - 3 696 .5.10 pounds

Total - 217 571.5.2 pounds

Die volgende kinders het uit sy boedel geërf:

Ockert Johannes - grond

Burgert Diederick - grond

Cornelis Petrus - grond en waterregte

NG Kerk

Magdalena Johanna

Emiley - grond en baie erwe

Willem Hendrik

Gert Andries Albertus

asook:

Johannes - kleinseun (seun van Johannes Stephanus Hendrik) - grond

ens. Dit is 'n verskriklike lang testament.

Ockert Olivier s.v. Ockert Johannes Stephanus Van der Riet OLIVIER het ook geërf uit die boedel.

Hier volg die sterftekennisgewing van sy seun Burgert Diederick:


Kaap 8099/1925 6/9/2803

Burgert Diederick OLIVIER (37:06) Boer Wynandsrivier

* c. 12.1887 Oudtshoorn ^ 1 Junie 1925 Versorgingsentrum Kaapstad

Sv Gert Cornelis OLIVIER en Helena Petronella VAN DER WESTHUIZEN

X Frances Lilian Margaret WHEELER Aliwal Noord

KINDERS: Geen

Hy bemaak al sy skilderye wat in die Towers aan hom behoort aan sy broer Cornelis Petrus as hy 200 pond in sy rekening betaal


Geteken deur: Frances Lilian Margaret OLIVIER (eggenote)