Die volgende is wapens van die dorpie Ouwerkerk vanwaar die stamvaders van die OLIVIERS vandaan gekom het in Nederland. Kyk gerus ook by https://en.wikipedia.org/wiki/Ouwerkerk vir meer inligting.
Duiveland sluit 'n klompie meer gemeentes in as net Ouwerkerk terwyl Schouwen-Duiveland die eiland is waarop Ouwerkerk geleë is. Zeeland is die provinsie waarvan hierdie gemeentes 'n deel gevorm het. Ongelukkig werk die webtuiste waar ek die inligting gekry het nie meer nie.
Ouwerkerk
Die provinsie Zeeland
Duiveland
Schouwen Duiveland
Die volgende klompie foto's het Jan Olivier uit Nederland vir my aangestuur. Baie dankie Jan!