Deur die jare het verskeie OLIVIERS hulle onderskei in die verskeie posisies wat hulle beklee het. Die volgende inligting is al versamel en as daar enige toevoegings is laat my asseblief weet. Hierdie paar bladsye is eintlik net die begin en ek hoop dat ek terugvoering sal kry en sodoende die bladsy sommer nog baie uitbrei. Kyk ook by Geskiedenis bladsy vir die beroemde krygers van die Tweede Vryheidsoorlog.
Ek dink sommer aan Gerrit (van Randse Afrikaanse Universiteit) Jan (sportkommentator, onlangs oorlede) en sy vrou Amanda (van RSG) Eben, Jacques en nou het die jong Wynand ook bygekom (rugbyspelers) Proff. Bert (Joernalistiek) en Mieder by die SAUK en nog baie ander. As julle (en die baie ander) dit lees, laat weet my asseblief by: josey.olivier@gmail.com sodat ek julle storie ook hier kan plak.