Makwassie

Die dorp ontleen sy naam an die Makwassie stroom wat verby die dorp vloei.

Die dorp is in 1910 tot dorp verklaar.

The town lost the only real thing that it was famous for after 1994 because it was known as the place where the first European was born in the old Transvaal (Now North West Province)!

Dit is hier waar die eerste wit baba in Transvaal gebore is. 'n Seun vir die Broadbents op 21/07/1823. Die oorblyfsels van eerw Broadbent se huis is as historiese monument verklaar.

Makwassie is 'n klein plattelandse dorpie naby die Vaalrivier. Eienaardige miershope kom in die area voor - so 'n regop skoorsteen met 'n gat in die middel.

Die enigste besienswaardigheid in die dorp is 'n standbeeld langs die kliniek - die standbeeld die van die boere Genl Beyers. Hy het in die Vaalrivier naby Makwassie gaan swem, en toe daar verdrink.