Gelukwensing aan elke leerder wat deelgeneem het 2026!!
Hier volg die inligting en program van die Provinsiale Finaal wat plaasvind 6 JUNIE 2026.
Ons publiseer hierdie vroeër aangesien die kantoor gesluit sal wees 26 - 28 Mei 2026.
Aangesien die onkostes tans buitengewoon hoog is - nie net vir beoordelaars wat moet vlieg nie, maar ook vir die ouers wat lang afstande moet aflê - het ons besluit om die Provinsiale Finaal aanlyn aan te bied.
Die program sal hanteer word asof dit lewendig aangebied word. Deelnemers sal dus slegs gedurende hul toegewyde tydgleuf kan deelneem. Geen verskuiwings van tydgleuwe sal toegelaat word nie.
Deelnemers gaan nie 'n lapelknopie ontvang nie. 'n Sertifikaat van deelname sal per epos aan elke deelnemer gestuur word.
Ons gaan van die Microsoft Teams platform gebruik maak, en die prosedures is as volg:
Jy sal op die oggend van deelname 'n skakel per epos ontvang. Bevestig asseblief jou eposadres voor Woensdag 3 JUNIE 2026 na radikaleredenaar@gmail.com.
Teken SLEGS in op jou toegewyde tydgleuf soos op die program aangedui.
Indien jy aan meer as een item deelneem, gebruik jy dieselfde skakel om in te teken.
Die beoordelaar sal jou op die Teams groep toelaat, waarna die sessie sal begin. Indien jy nie dadelik toegelaat word, moenie uit teken, die beoordelaar is dalk net besig om die vorige sessie af te handel.
Sodra 'n deelnemer se spreukbeurt afgehandel is, is julle welkom om uit te teken, of aan te bly tot aan die einde van die sessie.
Die uitslae van hierdie dag sal Dinsdag 6 Junie 2026 op die web beskikbaar wees.
Heel onder aan die dokument is die naamlys van deelnemers wat direk deurgedring het na die Nasionale Finaal.
Korrespondensie kan per epos gestuur word na radikaleredenaar@gmail.com. Geen whatsapp of sms word aanvaar.
Graad 1 & 2 - Afrikaans Moedertaal Teken in 9:00 Sessie begin 9:10 - 9:35
Graad 1
Anlu du Toit Ls Sunridge
Mienke Basson Ls Sunridge
Sophia Jacobsz Ls Jeffreysbaai
Amori-Lynn du Toit Ls Sunridge
Graad 2
Beate Strydom Ls Stulting
Liara Fick Ls Ooskus Gimnasium
Lila de Klerk Ls Newtonpark
Graad 1 - Lees Prosa & Poësie Teken in 9:40 Sessie begin 9:50 - 10:00
Prosa
Isla Smit Ls Hangklip
Kenro Ferreira Ls Ooskus Gimnasium
Mienke Basson Ls Sunridge
Poësie
Lienke Gouws Ls Ooskus Gimnasium
Amori-Lynn du Toit Ls Sunridge
Ria Lombard Ls Newtonpark
Steyn Coetzer Ls Ooskus Gimnasium
Graad 2 - Lees Prosa & Poësie Teken in 10:05 Sessie begin 10:15 - 10:30
Prosa
Amilé Gordon Ls Ooskus Gimnasium
Jacques Pienaar Ls Charlo
Milan Ferreira Ls Charlo
Jaco Prinsloo Ls Charlo
Poësie
Liara Fick Ls Ooskus Gimnasium
Amilé Gordon Ls Ooskus Gimnasium
Devina Bals Ls Ooskus Gimnasium
Luca van Wyk Ls Ooskus Gimnasium
Mikah Botha Ls Sunridge
Graad 4 - Afrikaans Moedertaal Teken in 10:35 Sessie begin 10:45 - 11:10
Danika Oosthuizen Ls Ooskus Gimnasium
Imogen Killian Ls Frans Conradie
Elmia Stydom Ls Stulting
JC Vermaak Ls Stulting
Mari Opperman Ls Gamtoosvallei
Graad 4 - Lees Prosa & Reading Prose Teken in 11:15 Sessie begin 11:25 - 11:45
Lees Prosa
JC Vermaak Ls Stulting
Danika Oosthuizen Ls Ooskus Gimnasium
Melia Gordon Ls Ooskus Gimnasium
Elske Mostert Ls Charlo
Reading Prose
Danika Oosthuizen Ls Ooskus Gimnasium
Liané Jacobs Ls Charlo
Emily Jordaan Ls Hangklip
Caylene-Lee Van Driel Ls Ooskus Gimnasium
Liam Boshoff Ls Charlo
Graad 4 - Lees Poësie Teken in 11:50 Sessie begin 12:00 - 12:15
Danika Oosthuizen Ls Ooskus Gimnasium
Skyleigh van Niekerk Ls Ooskus Gimnasium
JC Vermaak Ls Stulting
Daniel Bester Ls Newtonpark
Liané Jacobs Ls Charlo
Luané Vermaak Ls Ooskus Gimnasium
Grade 4 - Reading Poetry Teken in 12:20 Sessie begin 12:30 - 12:45
Melia Gordon Ls Ooskus Gimnasium
JC Vermaak Ls Stulting
Skyleigh van Niekerk Ls Ooskus Gimnasium
Danika Oosthuizen Ls Ooskus Gimnasium
Liam Boshoff Ls Charlo
Liané Jacobs Ls Charlo
Skyla Herzelman Ls Sunridge
Graad 5 & Graad 6 - Afrikaans Moedertaal Teken in 9:00 Sessie begin 9:10 - 9:55
Graad 5
Jana Ferreira Ls Gamtoosvallei
Elzé du Plessis Ls Stulting
Lize-Maré Ungerer Ls Hangklip
Reggie du Toit Ls Hangklip
Graad 6
Christo Opperman Ls Gamtoosvallei
Lea van Greunen Ls Hangklip
Lize Landman Ls Stulting
Zani van Rooyen Frans Conradie
Graad 5 - Lees Prosa & Lees Poësie Teken in 10:00 Sessie begin 10:10 - 10:40
Prosa
Linke Potgieter Ls Ooskus Gimnasium
Isabella Cumberlage Ls Sunridge
Ivanka Lee Ls Sunridge
Miane Koen Ls Charlo
Gabriella Cumberlage Ls Sunridge
Poësie
Isabella Cumberlage Ls Sunridge
Linke Potgieter Ls Ooskus Gimnasium
Elzé du Plessis Ls Stulting
Lenieke Els Ls Ooskus Gimnasium
Lize-Maré Ungerer Ls Hangklip
Miane Koen Ls Charlo
Grade 5 - Reading Prose & Poetry Teken in 10:45 Sessie begin 10:55 - 11:10
Prose
Milaney Botha Ls Ooskus Gimnasium
Linke Potgieter Ls Ooskus Gimnasium
Miane Koen Ls Charlo
Poetry
Linke Potgieter Ls Ooskus Gimnasium
Inge Kernekamp Ls Hangklip
Nikané Greyvenstein Ls Ooskus Gimnasium
Payton Boucher Stirling Primary
Mianke Engelbrecht Ls Ooskus Gimnasium
Undiphile Qononda Ls Hangklip
Graad 6 - Lees Poësie Teken in 11:15 Sessie begin 11:25 - 11:40
Emma Bester Ls Newtonpark
Milan Nel Ls Charlo
Chloë McLelllan Ls Jeffreysbaai
Encara Verdoes Ls Ooskus Gimnasium
Esta Elizabeth Nell Ls Charlo
Johan Els Ls Ooskus Gimnasium
Nino Botha Ls Jeffreysbaai
Grade 6 - Reading Prose & Poetry Teken in 11:45 Sessie begin 11:55 - 12:15
Prose
Hanke Roodt Ls Hangklip
Emma Bester Ls Newtonpark
Encara Verdoes Ls Ooskus Gimnasium
Mariska Langhein Ls Ooskus Gimnasium
Meyer Scheepers Ls Sunridge
Poetry
Emma Bester Ls Newtonpark
Esta Elizabeth Nell Ls Charlo
Emé van der Linde Ls Ooskus Gimnasium
Encara Verdoes Ls Ooskus Gimnasium
Graad 3 - Lees Prosa & Poësie Teken in 9:00 Sessie begin 9:10 - 9:25
Prosa
Kihan Koen Ls Charlo
Alani Botha Ls Sunridge
Mienke-Miri Nel Ls Charlo
Poësie
Alani Botha Ls Sunridge
Mieke van Rensburg Ls Newtonpark
Miané van de Venter Ls Ooskus Gimnasium
Grade 3 - Reading Prose & Poetry Teken in 9:30 Sessie begin 9:40 - 9:55
Prose
Makanaka Sithonga Ls Sunridge
Lanthé Coetzee Ls Charlo
Poetry
Charles Barker Ls Ooskus Gimnasium
Kihan Koen Ls Charlo
Xaiden Lippert Ls Stulting
Lanthé Coetzee Ls Charlo
Graad 7 - Afrikaans Moedertaal Teken in 10:00 Sessie begin 10:10 - 10:35
Lika Vermaak Ls Stulting
Hilde Hoek Ls Jeffreysbaai
Brendon Wright Ls Sunridge
Thelize Kroon Ls Ooskus Gimnasium
Anrich van der Westhuizen Ls Sunridge
Graad 7 - Lees Prosa Teken in 10:40 Sessie begin 10:50 - 11:10
Amé Spangenberg Ls Stulting
Sion Lubbe Ls Ooskus Gimnasium
Ankia Claassen Ls Ooskus Gimnasium
Anrich van der Westhuizen Ls Sunridge
Lianie Grobler Ls Sunridge
Reghardt van Zyl Ls Sunridge
Lika Vermaak Ls Stulting
Graad 7 - Lees Poësie Teken in 11:15 Sessie begin 11:25 - 11:45
Lika Vermaak Ls Stulting
Ruben Crisswell Ls Ooskus Gimnasium
Amé Spangenberg Ls Stulting
Brendon Wright Ls Sunridge
Janinke Noeth Ls Jeffreysbaai
Jordin van Niekerk Ls Ooskus Gimnasium
Juane van der Walt Ls Ooskus Gimnasium
Grade 7 - Reading Prose Teken in 11:50 Sessie begin 12:00 - 12:15
Amé Spangenberg Ls Stulting
Ankia Claassen Ls Ooskus Gimnasium
Lianie Grobler Ls Sunridge
Lika Vermaak Ls Stulting
Luané Minnaar Ls Ooskus Gimnasium
Viné Gordon Ls Ooskus Gimnasium
Reghardt van Zyl Ls Sunridge
Grade 7 - Reading Poetry Teken in 12:20 Sessie begin 12:30 - 12:50
Amé Spangenberg Ls Stulting
Luané Minnaar Ls Ooskus Gimnasium
Juane van der Walt Ls Ooskus Gimnasium
Brendon Wright Ls Sunridge
Lika Vermaak Ls Stulting
Ruth Schlebusch Ls Hangklip
Thelize Kroon Ls Ooskus Gimnasium
Graad 8 - Afrikaans Moedertaal Teken in 9:00 Sessie begin 9:10 - 9:45
Niekohl van Niekerk Hs Despatch
Steph Muller Hs Nico Malan
Mia-Leigh Gouws Hs Brandwag
San-marie van Niekerk Hs Despatch
Emily-Rose Loock Hs Framesby
Graad 8 - Lees Prosa & Poësie Teken in 9:50 Sessie begin 10:00 - 10:20
Prosa
Amalia van der Westhuizen Hs Framesby
Minki van Heerden Ooskus Gimnasium
Annemie Botes Hs Nico Malan
Leeah Kleynhans Hs DF Malherbe
Poësie
Annemie Botes Hs Nico Malan
Minki van Heerden Ooskus Gimnasium
Mahle Stengile Ooskus Gimnasium
Zoey Opperman Ooskus Gimnasium
Grade 8 - Reading Poetry Teken in 10:25 Sessie begin 10:35 - 10:50
Annemie Botes Hs Nico Malan
Minki van Heerden Ooskus Gimnasium
Rouxlé Germishuys Hs Nico Malan
Zoey Opperman Ooskus Gimnasium
Anje Victor Hs DF Malherbe
Mahle Stengile Ooskus Gimnasium
Graad 9 - Lees Poësie Teken in 10:55 Sessie begin 11:05 - 11:20
Janke-Mari Birch Ooskus Gimnasium
Jubilee van Vuuren Hs Nico Malan
Kian Koekemoer Hs Nico Malan
Amone Deere Ooskus Gimnasium
Graad 10 - Afrikaans Moedertaal & Lees Poësie Teken in 11:25 Sessie begin 11:35 - 12:10
Moedertaal
Jemima Oosthuizen Hs Framesby
Zelné Millard Hs Nico Malan
Leila Scheepers Hs Nico Malan
Poësie
Karlie Janse van Rensburg Hs Framesby
Mari-Lo Aylward Hs DF Malherbe
Kean Lubbe Ooskus Gimnasium
Zelné Millard Hs Nico Malan
Awonke Nqoko Ooskus Gimnasium
Graad 11 - Lees Prosa & Reading Prose & Poetry Teken in 12:15 Sessie begin 12:25 - 13:00
Prosa
Anche Grobbelaar Hs Ooskus
Carmia van Wyk Hs Nico Malan
Tatiana Nel Hs Paul Sauer
Divan Coetzer Hs Nico Malan
Prose
Anche Grobbelaar Hs Ooskus
Faithlin Augustus Hs Paul Sauer
Phumelela Hlela Hs Paul Sauer
Tessa Nel Ooskus Gimnasium
Poetry
Anche Grobbelaar Hs Ooskus
Tessa Nel Ooskus Gimnasium
Em-Jaye Theart Hs DF Malherbe
In die volgende afdelings en grade is daar ongelukkig nie deelnemers wat deurgedring het na 'n volgende rondte.
Graad 1/Grade 1 L03
Graad 2/Grade 2 R09, L03, L04
Graad 3/Grade 3 R09
Graad 4/Grade 4 R04, R09
Graad 5/Grade 5 R02, R03
Graad 6/Grade 6 R08, R09
Graad 7/Grade 7 R03,R08,R09
Graad 9/Grade 9 R05
Graad 10/Grade 10 R03
Graad 11/Grade 11 R02
Graad 12/Grade 12 L02, L03
Daar is geen spanne wat deurgedring het
Hier volg die naamlys van leerders wat direk deurdring na die Nasionale Finaal wat plaasvind 17 Oktober 2026
te Laerskool Concordia, Boksburg, Gauteng.
Volledig inligting sal begin einde September 2026 op die web geplaas word.
GRAAD/GRADE 1
Reading Poetry Josua Greyvenstein Ls Ooskus Gimnasium
GRAAD/GRADE 3
Afrikaans Moedertaal Alani Botha Ls Sunridge
Afrikaans Addisionele Taal Xaiden Lippert Ls Stulting
GRAAD/GRADE 6
Lees Prosa Milan Nel Ls Charlo
GRAAD/GRADE 8
Reading Prose Annemie Botes Hs Nico Malan
GRAAD/GRADE 9
Afrikaans Moedertaal Kian Koekemoer Hs Nico Malan
Lees Prosa Kian Koekemoer Hs Nico Malan
Reading Prose Kian Koekemoer Hs Nico Malan
Reading Poetry Amone Deere Ooskus Gimnasium
GRAAD/GRADE 10
Lees Prosa Zelné Millard Hs Nico Malan
Reading Prose De-Ané Erasmus Hs Nico Malan
Reading Poetry Awonke Nqoko Ooskus Gimnasium
GRAAD/GRADE 11
Afrikaans Moedertaal Tessa Gerber Hs Nico Malan
English First Language Kungawo Honono Hs Maclear
Lees Poësie Em-Jaye Theart Hs DF Malherbe
GRAAD/GRADE 12
Afrikaans Moedertaal Monya Watermeyer Hs Nico Malan
Afrikaans Addisionele Taal Bronwyn Marx Hs Nico Malan
Lees Prosa Soné Jacobs Hs Nico Malan